Saak voorlopig teruggetrek
Web Link: http://www.netwerk24.com/Nuus/Saak-voorlopig-teruggetrek-20140426 Kaapstad – “’n Voormalige Protea-krieketspeler is in die sop nadat hy na bewering onder die invloed van drank bestuur het. Monde Zondeki (32) is in Junie verlede jaar in Goodwood vasgetrek. Hy was na bewering op pad terug van die lughawe na sy huis in Bothasig toe hy by ‘n padblokkade voorgekeer […]